Die SkaatsCast

  1. Episode#28 | Die 'get behind me santa' Episode2010/02/01
    Ons laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode.

    Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pad van Bethlehem af (hoe appropriate) en ons luister uitstekende musiek. Hoop jy geniet hom...
  2. Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode2008/04/07
    Info (Show/Hide)
  3. Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!2007/12/24
    Info (Show/Hide)
  4. Episode#25B | Die Back2Back Episode2007/12/23
    Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!
  5. Episode#25A | Die Rockin' Episode2007/12/19
    Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION!

    Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie. Check ook uit vir deel 2, uit binnekort!
  6. Episode#24 | Die Sexy Episode2007/12/06
    Info (Show/Hide)
  7. Episode#23 | Die Comeback Episode2007/10/31
    Die grootste comeback sedert Lazarus!

    Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky en Straatligkinders.

    Jip. Beter as wat die mullet ooit kan wees. Check SkaatsCast uit op Vuisboek vandag!
  8. Episode#22 | Die Hero Episode2007/05/09
    Info (Show/Hide)
  9. Episode#21 | Die Paasfees Episode2007/04/06
    Info (Show/Hide)
  10. Episode#16 | Die Gunsteling Episode2007/02/11
    Info (Show/Hide)
  11. Episode#15 | Daai 80s Episode2007/01/02
    Info (Show/Hide)
  12. Episode#14 | Die Kersfees Episode!2006/12/24
    WOW! Die super-duperste bumper-packed musiek uitgawe van die SkaatsCast! Ons speel 13 uitstekende Kersfees songs om die geboorte van Jesus te vier.

    Los 'n voicemail vandag nog! 073 424 5758 (vervang die 0 met 'n +27 indien jy van oorsee af bel.

    Gaan na www.skaatscast.blogspot.com vir meer info... NOU!
  13. Episode#13 | Die Unlucky Episode2006/12/07
    Info (Show/Hide)
Die SkaatsCast
https://www.podomatic.com/podcasts/neogen
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West.

Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene.

Welkom by die avonture van Skaats de Wet.

Check ons groep uit op Facebook. Okay potgooi?